Tygerberg 104FM Pledge 2018-08-01T23:43:28+00:00

Tygerberg 104FM Pledge

GESEëN OM TE SEëN

“Julle weet tog hoe ongelooflik goed ons Here Jesus Christus vir ons almal is. Al die eer en glorie in die hemel behoort aan Hom. Tog het Hy hierdie hemelse rykdom ter wille van julle opgeoffer toe Hy in julle plek aan die kruis dood is. Christus het julle wat eers brandarm was, nou skatryk gemaak. Gaan wys nou hoe dankbaar julle teenoor Hom is deur julle besittings met ander gelowiges te deel.” – 2 Korintiërs 8:9

Dit is die skrifgedeelte vir Radio Tygerberg 104fm se weeklange fondsinsameling, beter bekend as die Radio Tygerberg 104fm Pledge, wat op Maandag 28 Mei om 05:00 afgeskop het. Die tema vir die pledge is Geseën om te seën. Die Woord stel dit baie duidelik dat “God die blymoedige gewer lief het” (2 Korintiërs 9:6) en dat daar ‘n groot seën rus op die persoon wat ander met die regte gesindheid en in afwagting help.

Vanjaar het Radio Tygerberg werklik hierdie seën beleef met die ongelooflike bydrae wat ontvang is. Aan elkeen wat steeds ‘n inbetaling maak, en elkeen wat dit reeds gedoen het, baie dankie.

LEES VERDER

Radio Tygerberg 104fm: Ons leef Christus