Sakebyeenkoms 2018-08-01T23:48:06+00:00

Sakebyeenkoms

Stigter van die Wimpy Groep gesels by sakebyeenkoms

Radio Tygerberg 104fm hou sakebyeenkoms met Wimpy-stigter

Die behoefte aan en beroep op sterk manne was nog nooit so groot soos nou nie.

Sterk Manne in Moeilike Tye is die tema van Radio Tygerberg 104fm se volgende sakebyeenkoms met Eric Tocknell, bekende sakeman, visionêre leier en stigter van die Wimpy Groep van restaurante in Suid-Afrika.

Tocknell en sy familie beywer hulle vir vrede, orde en geregtigheid.

Dis die Radio Tygerberg 104fm Sakebyeenkoms op Donderdag 16 Augustus om 07:00 by Barnyard Willowbridge.

Toegang is gratis, maar bespreking noodsaaklik. Bespreek by sake@104fm.co.za

LEES VERDER

Radio Tygerberg 104fm: Ons leef Christus