Reinhard Kotze 2018-08-01T23:15:03+00:00

Omroepers

Reinhard Kotze

1) Rol by Radio Tygerberg:

Omroeper van Vuurvas (Elke weeksmiddag 15:00- 19:00)

2) Geboortedorp:

Parow

3) Geboortedatum:

14 Augustus

4) Gunsteling kos:

Enige vleis…en sommer so van die braai af! Dis die lekkerste!

LEES VERDER

Radio Tygerberg 104fm: Ons leef Christus