KUIERTYD


Kuiertyd

Uitsaai tye:
Weeksdae 12:00 - 15:00

 

Kuiertyd is uitspantyd! Elke middag tussen 12 en 3 kuier jy saam met Lorrein Katzke oor resepte, familiesake, gesondheid, finansies en lekker musiek! Lorrein se riem-onder-die-hart is haar Skepper en mense-mense-mense.

Kuiertyd is ook geniet-tyd. Tussen 13h30 en 14h00 haal sy haar Musiek Mandjie uit en dan is die jongste Gospel treffers, Golden Oldies en luisteraar versoeke jou voorland! Kuiertyd is propvol opwindende onderwerpe en lekker gesels!

“jongste Gospel treffers, Golden Oldies en luisteraar versoeke”
Powered by CjBlog