Musiek 2018-06-07T21:45:10+00:00

Musiek

Die Gospel Top 10 word elke Saterdag uitgesaai tussen 11:00-12:00.

Luisteraars kan stem vir hulle gunsteling liedjies deur
Radio Tygerberg 104fm se toep (app) af te laai en te klik
op die Gospel Top 10-skakel.

Stem vir jou gunsteling

Radio Tygerberg 104fm: Ons leef Christus