Jesus Culture 2018-06-07T17:06:44+00:00

Jesus Culture

Jesus Culture se optredes in Kaapstad en Pretoria

Indien jy nie een van die gelukkiges was om kaartjies te kon kry vir Jesus Culture se optredes in Kaapstad en Pretoria nie, is daar nou goeie nuus.

Ekstra vertonings is gereël vir Maandag 4 Junie in Pretoria (Moreletapark) en vir Vrydag 8 Junie in Kaapstad (Grand West Arena). Daar is steeds kaartjies beskikbaar vir die vertoning op 7 Junie, by Rhema in Johannesburg.

• 4 Junie – Moreletapark – Pretoria (ekstra vertoning)
• 5 Junie – Moreletapark – Pretoria (uitverkoop)
• 7 Junie – Rhema – Johannesburg (uitverkoop)
• 8 Junie – Grand West Arena – Kaapstad (uitverkoop)
• 9 Junie – Grand West – Kaapstad (uitverkoop)

Kry jou kaartjie by itickets.co.za – besprekings vir die ekstra vertonings open Vrydag 16 Maart.

Moenie Jesus Culture met Kim Walker-Smith, Banning Liebscher en Chris McClarney misloop nie!

Speellys: God is liefde