Ingrid Venter 2018-08-01T12:23:46+00:00

Omroepers

Ingrid Venter

1) Rol by Radio Tygerberg:

Omroeper, Saterdae in Saterdagontbyt, 06:00 – 09:00

2) Geboortedorp:

Vredendal

3) Verjaarsdag:

26 Oktober

4) Gunstelingkos:

Sop en Brood in die winter. Sushi in die somer

LEES VERDER

Radio Tygerberg 104fm: Ons leef Christus