SMS LYN 32716
ONS LEEF
CHRISTUS
HY SAL SORG. PS 37:5

ANTON BRINK Uitsaai tye: |
Anton Brink, mede-aanbieder van die ontbytprogram "Ek het nie radio gekies nie, radio het my gekies!” Dit is hoe Anton sy passie vir radio beskryf. Dit was nooit deel van sy plan om op die radio te praat nie, maar toe hy eers begin het was daar geen omdraai kans nie. Dit het begin met een advertensie en nou saai hy elke weeksdag uit. Anton is passievol oor wat hy doen en leef hom ten volle uit in sy werk. Sedert einde 1999 het hy die voorreg om elke dag dit te doen waarvoor hy lief is, naamlik radio- en stemwerk. Hy en sy vrou, Arlene, is al sedert 2004 baie gelukkig getroud en het twee pragtige kinders, 'n seun Léhan en 'n dogter Léri. |
“Hy hoop dat
hy sommer nog baie jare in die radiobedryf betrokke sal wees” |