Bediening   Oogmerk: Om mense en daarom gemeenskappe met die verlossingskrag van Jesus te impakteer.


  • Gratis beradingsdiens by die radiostasie tydens kantoor-ure (Dinsdae tot Vrydae)
  • Gebedsondersteuning aan ons luisteraars.
  • Uitreike na mense in die Tygerberg 104FM uitsaaigebied in die vorm van bejaarde besoeke, evangelisasie, skole, huwelikseminare
  • Die reël van opnames van preke / boodskappe met plaaslike predikers / gemeentes
  • En ook Programhantering soos Gemeenskapsnuus en Kerknuus
 

Bedieningspersoneel:

Minda Groenewald en Jean Muller hanteer Radio Tygerberg se Ontvangs en maak seker dat elke persoon wat inkom spesiaal voel.  Hulle bied ook ondersteuning met sekere programme wat oor die lug uitgaan soos Werkverskaffing en Alles en nog wat.

Rachel is werksaam in ons CD-winkel.  Sy is verantwoordelik vir die sny van CD’s vir luisteraars van byvoorbeeld die Aandboodskap wat uitgegaan het. 

Die bedieningsafdeling het 1 berader – Cobie Swart wat ook as projek-koördineerder verantwoordelik is vir die organiseer van sekere projekte.


Bedieningsprojekte:

Belangrike datums

 

Saam met Lewensverryking in Swellendam

31 Jul 2015 - 2 Aug 2015 - Huweliksvoorbereiding Seminaar

10 - 13 Sept 2015 - Huwelikseminaar

t. 012 546 8098

 

1 September 2015 - Langverwag aftree-oord Stellenbosch

Bedieningsvennote:

  • Badisa-ondersteuning

    René Crawford
    t. 021 945 1064 | f. 021 945 1069 | e. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
    H/v Boston en 2de Laan, B'ville

  • Badisa-kinderondersoek

    Sonia Henn
    t. 021 945 1064 | f. 021 945 1069 | e. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

  • The Haven Night Shelter (B'ville)

    Michelle Nissen
    t. 021 949 1939 | f. 021 949 1939 | e. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
    South Str, B'ville

  • MES-aksie (Metro Evangelical Services)

    Alda vd Westhuizen
    t. 021 949 8736 | f. 021 949 8763 | e. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
    H/v Davies en Lingenstr, B'ville

  • RAMOT

    Enya van Zyl
    t. 021 939 2033 | f. 086 586 0588 | e. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
    Tonerstr 54, Parow-Oos

  • VRCID

    Leonie van der Merwe
    t. 021 823 6713 | e. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
    3A Bellpark Gebou, h/v Durban en De Lange Str

  • Shiloh Food

    Estelle Veldman
    t. 021 981 8241/36 | f. 086 574 0231 | e. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
    Dirkie Uys Str, Proteah, B'fell

  • Teahmo

    Nick van Rooyen / Elmari J van Vuuren
    f. 086 638 4443 | e. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

  • Straatwerk

    Lisa Truter
    t. 021 930 8055 | f. 021 930 7690 | e. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

  • Solidariteit Helpende Hand

    Erika Rossouw

    e. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.