Gospel Skouspel 2018 2018-06-07T17:36:51+00:00

Gospel Skouspel 2018

Kaartjies vir Gospel Skoupel 2018 is nou beskikbaar by itickets.co.za!

  • Maak seker jy kry jou kaartjies vir die grootste Gospel musiekgeleentheid in Suid-Afrika.
  • Al jou gunsteling kunstenaars gaan optree: Juanita du Plessis, Retief Burger, Riana Nel, Jo Black, Rouchelle Liedemann, Joe Niemand, Henry Pike, Johan Brits en die groep Anders.
LEES VERDER

Radio Tygerberg 104fm: Ons leef Christus