Gerald Petersen 2018-05-25T23:01:47+00:00

Omroepers

Gerald Petersen

1) Rol by Radio Tygerberg:

Aanbieder van die vroeë-oggend ontbytprogram, Nuwemôre (05:00-06:00) asook verkeersverslaggewer tydens Oggendrooi (06:00-09:00)

2) Geboortedorp:

Ravensmead

3) Verjaarsdag:

3 November

4) Gunstelingkos:

Kerrie en Sop (Net nie tamatiesop nie!)

LEES VERDER

Radio Tygerberg 104fm: Ons leef Christus