Eunice Stolz 2018-08-01T12:02:12+00:00

Omroepers

Eunice Stolz

1) Rol by Radio Tygerberg:

Oggendrooispan en Nuushoof asook nuusleser

2) Geboortedorp:

Richardsbaai

3) Verjaarsdag:

1 September

4) Gunstelingkos:

Enigiets, maar wanneer ek kan kies sal dit tuisgemaakte roti met kerrie of ‘n heerlike braaivleis met meiliepap en tamatiesmoor wees.

LEES VERDER

Radio Tygerberg 104fm: Ons leef Christus